Nuusbrief 9/2019

Beste Musiekvriende,

In hierdie nuusbrief stel ek julle bekend aan ‘n reeks: DISCOVER…….   6 stelle van 2 CD’s elk.

Elke versameling bevat ‘n heerlike verskeidenheid musiek wat deur goeie kunstenaars uitgevoer word;

dit stel ‘n mens bloot aan genres in Klassieke Musiek wat jy dalk nog nooit geluister het nie, maar nou wel ‘n kans kry om van die mooiste snitte van die verskillende genres te ontdek. Elke stel bevat ‘n boek van +/- 80 bladsye met inligting oor die spesifieke genre.

 

DISCOVER OPERA (2CD’s)

Sluit in musiek van Monteverdi, Purcell, Gluck, Mozart, Wagner, Rossini, Donizetti, Verdi, Puccini, Debussy, Berg, Britten, Birtwistle & Adams

 

DISCOVER MUSIC OF THE BAROQUE ERA (2CD’s)

Sluit in musiek van Handel, Bach, Scarlatti, Allegri, Purcell, Corelli & Vivaldi

 

 

DISCOVER CHAMBER MUSIC (2CD’s)

Sluit in musiek van Gabrieli, Corelli, J.S. Bach, Haydn, Mozart, Beethoven, Schubert, Brahms, Stravinsky, Bartók, Crumb en ander

 

 

DISCOVER CHORAL MUSIC (2CD’s)

Sluit in musiek van Taverner, Tallis, Monteverdi, Purcell, Bach, Handel, Haydn, Brahms, Mahler, Britten & Pärt.

 

 

DISCOVER THE CLASSICS VOLUME 2 (2CD’s)

Sluit in musiek van Saint-Saens, Tchaikovsky, Rimsky-Korsakov, Bizet, Falla, Offenbach, Rossini, Delibes, Chabrier en nog baie meer.

 

 

DISCOVER THE CLASSICS VOLUME 3 (2 CD’s)

Sluit in musiek van Tchaikovsky, Corelli, Albinoni, Vivaldi, Handel, Mozart, Haydn, Beethoven, Liszt, Mendelssohn, Brahms en nog vele meer.

 

 

Musiekgroete

Heide