Beste Musiekvriende,
In hierdie Nuusbrief stel ek ‘n wye verskeidenheid musiek – van Klassiek tot ligte musiek – aan julle bekend. Hoop die musiek versag julle gemoed in die grendeltyd!!
Kiri Te Kanawa: Po Karekare Ana (Maori Song)
Grainger: Molly on the Shore
Placido Domingo & Katia Ricciarelli: To lo Sto (Verdi: Un ballo in Maschera)
Osipov State Russian Folk Orchestra: In the Moonlight
Von Weber: Missa Sancta No.2 in G major Op.76 “Jubel Messe”
Libera: Ave Virgo (based on a Theme from Mozart’s Clarinet Concerto)
Xavier de Maistre plays Mozart: Harp & Flute Concerto K.299
Randall Wicomb: Winternag
Randall Wicomb: Opelug -Kafeetjie
Dvorák: Violin Concerto Op.53
Musiekgroete