Beste Musiekvriende,
In hierdie nuusbrief wil ek julle graag bekend stel aan A Cappella groepe – ‘n mens kan nie glo dat stemme saam, sulke sielverheffende musiek kan maak nie.
Wat is ‘n A CAPPELLA :“ Die tipe musiek is groepsang of solosang sonder instrumentele begeleiding.”
IL DIVO – is ‘n musiekgroep wat opera en klassieke musiek met pop en ander genres kombineer.
VOCES8 – is ‘n A Capella octet (8 stemme) van Engeland
CHANTICLEER – staan ook in die wêreld bekend as “ ‘n orkes van stemme” en bestaan uit 12 mansstemme.
THE KING’S SINGERS – “The superlative vocal sextet.” The Times (London).
ROMANZ – Suid-Afrika se eie A Cappella groep
Geniet die musiek!!
Musiekgroete