Beste Musiekvriende,
Wat is ‘n BALLET : “ ‘n Verhoogwerk waarin, met musiekbegeleiding, ‘n verhaal of bloot ‘n sfeer deur dansers voorgestel word – die handeling bestaan uitsluitlik uit dans en mimiek.”
Koos Human
Adam: Giselle
Auber: Marco Spada
Tchaikovsky: Swan Lake
Herold: La Fille mal Gardee
Tchaikovsky: The Nutcracker
Adam: Le Diable a Quatre
Tchaikovsky: Sleeping Beauty
Adam: Le Corsaire
Mag al die skakels met die wonderlike danse julle inspireer om die jaar 2020 al “dansende” te geniet. Voorspoed, geluk en goeie gesondheid wens ek julle almal toe!!
Musiekgroete