Nuusbrief 9/2019

Beste Musiekvriende, In hierdie nuusbrief stel ek julle bekend aan ‘n reeks: DISCOVER…….   6 stelle van 2 CD’s elk. Elke versameling bevat ‘n heerlike verskeidenheid musiek wat deur goeie kunstenaars uitgevoer word; dit stel ‘n mens bloot aan genres in Klassieke Musiek wat jy dalk nog nooit geluister het nie, maar nou wel ‘n kans kry om van die mooiste snitte van die...
Read More

Nuusbrief 8/2019

Water & Spirit
Beste Musiekvriende,    Hermann Prey: Essentials Dié bekende bariton is in Berlyn gebore en het naam gemaak as lieder – en opera sanger. Hy het in Mozart, Rossini en Wagner operas opgetree en word beskou as een van die beste vertolkers van die rol “Eisenstein” in J.Strauss se “die Fledermaus.” Hierdie CD bevat ‘n verskeidenheid van sy rolle wat hy al gesing het ...
Read More

Nuusbrief 7/2019

Viviane Chassot - Mozart
Beste Musiekvriende, Susan Boyle: Ten Susan Boyle gebore in Skotland het deelgeneem aan die kompetisie “Britain has got Talent” en haar  eerste groot treffer was  “I dreamed a dream”.  Dit was die begin van haar sangloopbaan en haar debuut CD is in November 2009 vrygestel. Dit was in Brittanje die grootste verkoper. Die nuwe CD: TEN  bevat van haar g...
Read More

Nuusbrief 6/2019

D.Sacrlatti: Sonatas for Organ
Beste Musiekvriende, C.P.Stamitz: 10 Symphonies Stamitz was ‘n baie talentvolle komponis wat oor die 50 simfonieë, 38 sinfonia concertantes  en meer as 60 konserte vir viool, tjello, klarinet ,fluit, fagot en nog ander instrumente gekomponeer het. Sy simfonieë is vir my besonders en bied heerlike luistergenot!! https://youtu.be/fhtIIuzdFVA Mozart : Salieri ...
Read More

Nuusbrief 5/2019

Beste Musiekvriende, Leopold Mozart: Missa Solemnis Hy is gebore in Augsburg (Beiere) en het hom daar bekwaam as ‘n akteur, sanger, violis en orrelis. Dié werk is gekomponeer vir 4 solo stemme, koor en orkes. Die werk word nie baie gehoor nie, maar is vir my ‘n besonderse koorwerk. Geniet  die skakel!! https://www.youtube.com/watch?v=pZr_1xSONp4 Enya: The ve...
Read More

Nuusbrief 4/2019

Aranjuez: Concertos and Dances for Harp
Beste Musiekvriende, Il  Volo: Musica Dié  Italiaanse  pop trio  bestaan uit drie sangers – ‘n  bariton  en twee tenore. Met hulle nuwe CD “MUSICA”  vier  die groep  sy  10de bestaansjaar.  Dié  CD bevat  o.a. snitte soos : “ Arrividerci Roma, Be my love, La voce del silenzio” en nog baie meer. Geniet hulle musi...
Read More

Nuusbrief 3/2019

Katherine Jenkins: Guiding light
Beste Musiekvriende, B. Streisand: Classical Barbra Barbra Streisand  wat bekend is vir haar  ligte musiek – en fliek opnames, het in 1976 ‘n klassieke album uitgereik: Classical Barbra. Van díe plaat  is destyds oor die 500, 000 kopieë in die VSA verkoop.  Die CD bevat  snitte soos o.a.  “Faure: Pavane; Handel: Lascia ch’io pianga en Schube...
Read More

Nuusbrief 2/2019

My aanbeveling vir die maand
Beste Musiekvriende, D. Lipatti: Concertino in a Classical Style op.3 Lipatti word beskou as ‘n klavier legende en is op ‘n vroeë ouderdom oorlede. Sy klavierspel was ongelooflik. Sy klavierkomposisies het ‘n baie goeie tegniek geverg. Díe spesifieke werk “Concertino in a Classical Style” is ongelooflik mooi!!     Voces8: Enchanted Isle Voces8 is ‘n acapella oktet wa...
Read More

Nuusbrief 1/2019

New Years Concert 2019
Beste Musiekvriende, A.Zimmermann: 3 Simfonieë Hy is gebore in Bratislava en was ‘n tydgenoot van Mozart en Haydn. Zimmermann het die mooiste Simfonieë gekomponeer – en was ook ‘n violis en ‘n dirigent. Ek het sy musiek die ander dag ontdek en dit verskriklik geniet!!   P.Domingo: Sacred Songs Domingo het al in 150 rolle gesing en was in 2018 50 jaar verbonde aan die MET...
Read More

Nuusbrief 12/2018

Choir of Westminster Abbey - Christmas
Beste Musiekvriende, Sanctus – Sacred Treasures (2 CD stel) Hierdie versameling bevat van die mooiste koormusiek o.a. Bach, Vivaldi, Pergolesi, Tallis en nog baie meer. Twee ure se gewyde musiek om jou siel te verkwik!!     Elina Garanca: Habanera Op die CD is ‘n verskeidenheid Spaanse en ligte arias , wat Elina Garanca met haar wonderlike mezzo stem puik ...
Read More