Nuusbrief 11/2020

Beste Musiekvriende, In hierdie Nuusbrief weereens ‘n heerlike verskeidenheid musiek vir julle om na te luister. Hoop julle  geniet  dit!! With more than a Hundred Pipes: Music for Panflute and Organ     Brass Quintet DSOB: Overture to “I Vespri Siciliani” (Verdi)     Beethoven: Serenade for Flute,violin & viola in Dmajor o...
More

Nuusbrief 10/2020

Beste Musiekvriende,   In hierdie Nuusbrief  kry julle ‘n GROOT verskeidenheid musiekskakels om na te luister – van Opera tot ligte musiek. Geniet dit!!                                   &...
More

Nuusbrief 9/2020

World of Scotland
Beste Musiekvriende, In hierdie  Nuusbrief  nog ‘n paar wonderlike MUSIKALE ontdekkings: MARTYNAS Brahms: Hongaarse Dans Nr.5     Mozart: Rondo alla turca     BEETHOVEN: STRYK KWARTET NO.13 Op.130     HAYDN: SINFONIA CONCERTANTE OP.84 HOB 1/105     BOYCE: SYMPHONY NO.1     ...
More

Nuusbrief 8/2020

Beste Musiekvriende, In hierdie Nuusbrief stel ek ‘n wye  verskeidenheid musiek - van Klassiek tot ligte musiek -  aan julle  bekend. Hoop  die musiek versag julle gemoed in die grendeltyd!! Kiri Te Kanawa: Po Karekare Ana (Maori Song)     Grainger: Molly on the Shore     Placido Domingo & Katia Ricciarelli: To lo...
More

Nuusbrief 7/2020

Beste Musiekvriende,  Wat  is ‘n Operette: “ ‘n Ligte Opera. Dit is ‘n vorm waarvan die grondslag gelê is deur Offenbach en later in Duits tot vervolmaking gebring is deur Johann Strauss II, wie se Die Fledermaus feitlik as ‘n opera behandel word. Die laaste groot meesters was Franz Lehár en Robert Stolz.” Koos Human Benatzky: Im weissen Rössl (White Horse ...
More

Nuusbrief 6/2020

Beste Musiekvriende,                                                                                            In  hierdie nuusbrief  stel  ek  julle bekend aan: MUSIEK UIT  ROLPRENTE  EN MUSIEKBLYSPELE Andre Rieu: Somewhere over the Rainbow (The Wizard of Oz)     Supercalifragilisticexpialidocious (Mary Poppins) ...
More

Nuusbrief 5/2020

Beste Musiekvriende, Wat ‘n belewenis!!! Tydens die grendeltyd  kon ek heerlik na Opera’s luister en net weereens besef watter hemelse musiek daar in  Opera’s voorkom. Ek het toe besluit om van die mooiste musiek (daar is nog tonne meer) met julle te deel. Hoop julle geniet dit!! Wat  is  ‘n  OPERA: “ ‘n Drama in een of meer bedrywe waarin die karakters nie pr...
More

Nuusbrief 4/2020

Romanz
Beste Musiekvriende, In hierdie nuusbrief wil ek julle graag bekend stel aan A Cappella  groepe -  ‘n mens kan nie glo dat  stemme saam, sulke sielverheffende musiek kan maak nie. Wat  is  ‘n  A CAPPELLA :“ Die  tipe musiek is groepsang of solosang sonder instrumentele begeleiding.” IL  DIVO - is 'n musiekgroep wat opera en kl...
More

Nuusbrief 3/2020

Handel - Messiah
Beste Musiekvriende, In hierdie nuusbrief wil ek julle graag bekend stel aan gewyde koormusiek!! Wat  is  ‘n  ORATORIUM: “Die woord kom van oratorio (Italiaans) wat bidsaal beteken. Die vroeë Oratoriums was ook gewyde stukke wat buite liturgiese verband uitgevoer is.Later het dit die vorm aangeneem van groots opgesette, hoofsaaklik godsdienstige werke vir...
More

Nuusbrief 2/2020

Beste Musiekvriende, Wat  is  ‘n  ORKES: “’n Groep instrumentiste wat hoofsaaklik simfoniese werke uitvoer en by operas en ballette speel. Die tipiese orkes bestaan uit 5 afdelings: Strykers, houtblasers, koperblasers, slagwerk.Dan is daar nog die harp en soms ‘n klavier.’n Volle simfonie – orkes kan bestaan uit tagtig of meer Spelers.”   &nbs...
More